Proverbs 30:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is drie dinge wat vir my te wonderlik is, ja, vier wat ek nie weet nie: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daar is drie dinge wat vir my te verbasend is, nee, eintlik is daar vier wat ek glad nie kan verstaan nie: |
| Afrikaans 1933/1953 | Drie is dit wat vir my te wonderbaar is, ja, vier wat ek nie begryp nie: |
| Afrikaans 1983 | Daar is drie dinge, nee, vier wat bo my begrip is, wat ek nie verstaan nie: |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Drie dinge is vir my te wonderlik, ja, vier kan ek nie begryp nie: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is drie dinge wat vir my wonderlik is, daar is vier dinge wat ek nie verstaan nie: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar is drie dinge wat net te wonderlik is om te verstaan, vier wat ek hoegenaamd nie kan begryp nie: |