Proverbs 30:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is 'n geslag wie se tande soos swaarde is en hul kakebeentande soos messe, om die armes van die aarde af te verslind en die behoeftiges onder die mense uit. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het tande soos swaarde en slagtande soos messe. Hulle teer op die hulpeloses en die armes onder mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n geslag waarvan die tande swaarde is, waarvan die gebit messe is, om die ellendiges uit die land te verteer en die behoeftiges onder die mensdom uit. |
| Afrikaans 1983 | 'n soort mens wat koelbloedig en wreed is in sy hebsug en wat teer op die hulpeloses en armes in die land. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Daar is 'n geslag waarvan die tande swaarde is, en die kake messe om mee te verteer – die magteloses van die aarde af, en die behoeftiges onder die mense uit. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is mense wat maklik ander mense doodmaak, hulle vat alles wat die mense het wat hulleself nie kan beskerm nie, hulle laat die mense sterf wat niks het nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | wrede mense wat ander doodmaak en niks vir die armes en die swakkes omgee nie. |