Proverbs 30:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is 'n geslag, o hoe hoog is hulle oë! en hulle ooglede is opgelig.
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle is vol hoogmoed en vol van hulleself.
Afrikaans 1933/1953 'n geslag -- hoe trots is sy oë, en hoe hoog is sy ooglede opgetrek! --
Afrikaans 1983 'n soort mens wat vol hoogmoed, vol eiewaan is,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n geslag – hoe hoogmoedig is sy oë en aanmatigend sy wimpers!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is mense wat baie hoogmoedig is, mense wat dink hulle is beter as ander mense.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) arrogante mense wat te veel van hulleself dink, en