Proverbs 30:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daar is 'n geslag wat rein is in hul eie oë, en tog nie gewas is van hul vuilheid nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dis mense wat dink hulle is foutloos, maar die vuil kan nooit van hulle afgewas word nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n geslag wat rein is in sy eie oë en tog van sy vuiligheid nie gewas is nie, |
| Afrikaans 1983 | 'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n geslag wat rein is in sy eie oë, maar van sy ontlasting nie skoon gewas is nie, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar is mense wat dink hulle is skoon, maar hulle is vuil, hulle het nie gewas nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | mense wat dink hulle is goed, maar wat nie hulle eie tekortkomings besef nie; |