Proverbs 30:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar is 'n geslag wat hulle vader vervloek en hulle moeder nie seën nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Party mense vervloek hulle pa en weier om hulle ma te seën.
Afrikaans 1933/1953 Daar is 'n geslag wat sy vader vervloek en sy moeder nie seën nie,
Afrikaans 1983 Daar is 'n soort mens wat sy vader vervloek en vir sy moeder nie 'n goeie woord het nie,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar is 'n geslag wat sy vader vervloek en sy moeder nie seën nie,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar is mense wat hulle ouers vervloek en wat nie wil hê dat dit goed moet gaan met hulle nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar is vier soorte mense uit wie se pad jy moet bly: kinders wat hulle ouers vloek en mishandel;