Proverbs 30:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die woorde van Agur, die seun van Jake, die profesie: die man het gespreek met Itiël, met Itiël en Ukal,
Afrikaans (NLV) 2011 Die woorde van Agur seun van Jake. ’n Uitspraak. Die man het vir Itiël gesê, vir Itiël en vir Ukal:
Afrikaans 1933/1953 Die woorde van Agur, die seun van Jake; die Godspraak. Die man spreek: Ek het my moeg gemaak, o God, ek het my moeg gemaak, o God, en ek versmag.
Afrikaans 1983 Die woorde van Agur seun van Jake. 'n Belangrike uitspraak. Die man het vir Itiël gesê, vir Itiël en vir Ukal:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die woorde van Agur, seun van Jake. Uitspraak van God. Dit is die uitspraak van die man: Ek is moeg, o God, ek is moeg, o God, en gedaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die dinge wat Agur seun van Jake gesê het. Hy het van die land Massa gekom en hy was 'n man wat gepraat het met Itiël, met Itiël en met Ukal.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die woorde van Agur, die seun van Jake, van Massa. Dit is belangrike woorde aan Itiël en Ukal.