Proverbs 3:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Eer die HERE met jou goed en uit die eerstelinge van al jou opbrings. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vereer die Here met alles wat jy besit. Gee vir Hom die beste van jou oes. |
| Afrikaans 1933/1953 | Vereer die HERE uit jou goed en uit die eerstelinge van al jou inkomste; |
| Afrikaans 1983 | Vereer die Here met offerandes uit al wat jy besit en met die beste uit jou oes, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Eer die Here met jou rykdom, met die beste deel van jou volle oes; |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jy moet die Here respekteer en Hom dien met alles wat jy het, met die beste van alles wat jy bymekaarmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Gee aan die Here ook ’n goeie deel van jou geld. |