Proverbs 3:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal jy guns en goeie verstand vind in die oë van God en mense. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Jy sal guns en ’n goeie naam verkry by God en by mense. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sal jy genade vind en 'n goeie insig in die oë van God en die mense. |
| Afrikaans 1983 | So sal jy guns verwerf en byval vind by God en mens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | dan sal jy guns en goeie begrip vind in die oë van God en die mense. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal God en die mense van jou hou, en dit sal goed gaan met jou. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dan sal die Here die goeie dinge van die lewe vir jou gee. En die mense sal ook van jou hou. |