Proverbs 3:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want die verkeerde is vir die HERE 'n gruwel, maar sy geheim is by die regverdiges.
Afrikaans (NLV) 2011 Die Here het ’n afkeer aan skelms, maar neem mense wat reg lewe, in sy vertroue.
Afrikaans 1933/1953 Want die verkeerde is vir die HERE 'n gruwel, maar sy verborgenheid is met die opregtes.
Afrikaans 1983 want die Here het 'n afkeer van 'n slegte mens, maar neem mense wat reg lewe, in sy vertroue.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want vir die Here is iemand wat die spoor byster raak, afstootlik – maar opregtes geniet sy vertroue.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want die Here haat slegte mense, maar mense wat reg lewe, is sy vriende.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Mens wat liefdeloos teenoor ander optree, is vir die Here ’n gruwel. Met die opregtes is Hy goed bevriend.