Proverbs 3:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want die HERE sal jou vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar om nie gevang te word nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die Here is jou beskermer. Hy sal sorg dat jy nie in ’n strik trap nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | want die HERE sal jou vertroue wees, en Hy sal jou voet bewaar vir die strik. |
| Afrikaans 1983 | want die Here sal jou beskerm, Hy sal sorg dat jy nie in 'n strik beland nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Want die Here sal aan jou sy wees, en Hy sal keer dat jou voet in 'n strik trap. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Want die Here sal by jou wees, Hy sal keer dat jou voet nie vassit in 'n vangstrik nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jy kan altyd op Hom vertrou. Hy sal jou beskerm. |