Proverbs 3:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So sal hulle lewe vir jou siel wees en genade vir jou nek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit sal jou lewe verryk en eer en agting vir jou bring. |
| Afrikaans 1933/1953 | dan sal dit die lewe wees vir jou siel en 'n versiersel vir jou hals; |
| Afrikaans 1983 | dit sal vir jou 'n mooi lewe verseker en soos 'n pragtige halssnoer vir jou wees; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit sal lewe wees vir jou wese, 'n sieraad vir jou nek. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy met wysheid lewe, dan sal jy 'n lang en 'n mooi lewe hê. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dié twee sal jou gelukkig maak. Hulle sal jou lewe versier. |