Proverbs 3:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want lengte van dae en lang lewe en vrede sal hulle vir jou byvoeg.
Afrikaans (NLV) 2011 Dit sal jou lank laat lewe en jou ’n voorspoedige lewe gee.
Afrikaans 1933/1953 want dit sal lengte van dae en jare van lewe en vrede vir jou vermeerder.
Afrikaans 1983 want dit sal vir jou 'n lang lewe verseker, dit sal maak dat jy 'n vol lewe het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) want die lengte van jou leeftyd, die lewensjare en vrede sal dan vir jou vermeerder word.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) want dan sal jy lank lewe en dit sal goed gaan met jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Baie gelukkige dae, baie opwindende lewensjare, groot blydskap kom daaruit voort.