Proverbs 29:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Magters bring 'n stad in 'n strik, maar wyse manne keer die toorn af.
Afrikaans (NLV) 2011 Ligsinnige mense kan ’n hele stad op hol jaag; wyse mense laat gemoedere bedaar.
Afrikaans 1933/1953 Manne wat spot, bring 'n stad in oproer, maar die wyse bring die toorn tot bedaring.
Afrikaans 1983 Ligsinnige mense bring 'n stad in oproer; wyse mense kalmeer die gemoedere.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Spotters blaas oproer aan in 'n stad, maar wyses bring toorn tot bedaring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Persone wat altyd wil spot, maak die mense in 'n stad kwaad, wyse mense laat daar weer vrede kom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dom mense sweep maklik ’n groep op. Wyse mense weet hoe om die woede te laat bedaar.