Proverbs 29:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die regverdige let op die saak van die arme, maar die goddelose slaan dit nie op nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Regverdige mens gee om vir arm mense se regte. ’n Goddelose mens het geen begrip daarvoor nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die regverdige ken die reg van die armes, maar die goddelose verkry geen kennis nie. |
| Afrikaans 1983 | 'n Regverdige mens is besorg oor die reg van arm mense, 'n goddelose mens het nie begrip vir dié besorgdheid nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Regverdige is bedag op die regte van armes; 'n goddelose verstaan nie sulke kennis nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat reg lewe, weet hoe om reg te doen aan arm mense, maar iemand wat verkeerd doen, wil dit nie weet nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige weet dat hy ’n arm mens moet help. ’n Slegte mens steur hom nie aan die armes nie. Hy sal hulle nooit help nie. |