Proverbs 29:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) In die oortreding van 'n bose man is daar 'n strik, maar die regverdige jubel en juig.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Goddelose mens se eie sonde is sy ondergang. Iemand wat reg doen, kan vrolik sing.
Afrikaans 1933/1953 In die oortreding van 'n slegte mens is 'n strik, maar die regverdige sal jubel en bly wees.
Afrikaans 1983 'n Mens se sonde is sy grootste gevaar. Iemand wat reg doen, kan vrolik sing.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In die oortreding van 'n bose mens lê daar 'n valstrik, maar 'n regverdige juig en is bly.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die slegte mens wat verkeerd doen, wil iemand in 'n vangstrik laat trap, maar die mens wat reg lewe, sing vrolik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Slegte mens se verkeerde dade is soos ’n gat waarin hy self val. ’n Gelowige is ’n gelukkige mens. Hy sing van vreugde.