Proverbs 29:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Man wat sy naaste vlei, sprei 'n net vir sy voete uit.
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand wat sy medemens vlei, is besig om ’n valstrik te stel.
Afrikaans 1933/1953 'n Man wat sy naaste vlei, sprei 'n net uit voor sy voetstappe.
Afrikaans 1983 'n Man wat 'n ander vlei, is besig om hom in 'n strik te laat loop.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Man wat sy medemens vlei, span 'n vangnet vir sy eie voete.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Persoon wat dinge sê net om iemand anders gelukkig te laat voel, wil hom in 'n vangnet vang.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Loop katvoet vir die man wat jou altyd loop en vlei. Hy bedoel dit nie regtig nie. Dit is soos ’n net wat hy oor jou gooi en waaruit jy nie kan loskom nie.