Proverbs 29:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die koning bevestig die land deur 'n oordeel, maar hy wat geskenke ontvang, vernietig dit.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Regverdige koning bring bestendigheid in sy land. Een wat buitengewone belasting wil hê, ruïneer sy land.
Afrikaans 1933/1953 'n Koning hou deur reg die land in stand, maar 'n man wat belastings afpers, verwoes dit.
Afrikaans 1983 'n Koning wat reg laat geskied, maak 'n land veilig; een wat net belastings oplê, ruïneer 'n land.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Koning hou deur die reg 'n land in stand; maar hy wat heffings oplê, breek dit af.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Koning wat reg doen, laat dit goed gaan met sy land, maar 'n koning wat meer en meer belasting wil hê, verwoes sy land.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Slegs wanneer politieke leiers reg regeer, gaan dit in ’n land voorspoedig. Hoë belasting kan ’n volk knak.