Proverbs 29:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie wysheid liefhet, verbly sy vader; maar hy wat met hoere omgaan, bestee sy besittings.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Man wat lief is vir wysheid maak sy pa baie gelukkig. Een wat hom besig hou met prostitute, mors sy geld.
Afrikaans 1933/1953 'n Man wat die wysheid liefhet, verbly sy vader; maar hy wat met hoere omgaan, bring die goed deur.
Afrikaans 1983 'n Man wat wysheid hoog aanslaan, maak sy vader gelukkig; een wat hom met prostitute ophou, vermors sy besittings.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Iemand wat wysheid liefhet, verheug sy vader; maar wie met prostitute deurmekaar raak, vernietig rykdom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Pa is bly wanneer sy seun lief is vir wysheid, maar 'n seun wat altyd na prostitute toe gaan, verloor alles wat hy het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Jongmens wat graag reg wil leef, maak sy ouers baie bly. Wie prostitute besoek, mors swaarverdiende geld.