Proverbs 29:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Onregverdige is 'n gruwel vir die regverdige, en hy wat opreg is op die weg, is 'n gruwel vir die goddelose. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dié wat lewe volgens die wil van die Here verafsku iemand wat oneerlik is; ’n goddelose mens verafsku hulle wat reg lewe. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Man van onreg is vir die regverdiges 'n gruwel, en vir die goddelose is die opregte van wandel 'n gruwel. |
| Afrikaans 1983 | Mense wat die wil van die Here doen, het 'n afsku in iemand wat onwys optree; 'n goddelose mens het 'n afsku in dié wat reg lewe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Oneerlike mens is afstootlik vir regverdiges; maar wie opreg is in sy optrede, is afstootlik vir 'n goddelose. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Mense wat reg lewe, haat iemand wat verkeerde dinge doen, maar iemand wat verkeerd doen, haat 'n persoon wat eerlik lewe. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Gelowige wil niks met ’n slegte mens en sy verkeerde dade te make hê nie. ’n Ongelowige kan iemand wat reg leef nie verdra nie. |