Proverbs 29:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Baie soek die guns van die heerser; maar elkeen se oordeel kom van die HERE.
Afrikaans (NLV) 2011 Baie mense soek na die guns van die regeerder, maar dis net die Here wat aan ’n mens werklik reg kan laat geskied.
Afrikaans 1933/1953 Daar is baie wat die aangesig van die heerser soek, maar die reg van 'n mens kom van die HERE.
Afrikaans 1983 Almal soek die guns van die regeerder, maar dit is die Here wat aan 'n mens reg laat geskied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Baie mense soek guns by 'n heerser, maar 'n mens se reg kom van die Here.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Baie mense doen dinge sodat die koning van hulle moet hou, maar dit is die Here wat reg doen aan 'n mens.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense kruip by invloedrykes om gunste te kry. Vertrou eerder op die Here. Hy sal jou saak hanteer.