Proverbs 29:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vrees vir mense bring 'n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal veilig wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy stel vir jouself ’n slagyster as jy vir mense bang is. Jy beveilig jou lewe as jy op die Here vertrou.
Afrikaans 1933/1953 Die vrees vir die mens span 'n strik; maar hy wat op die HERE vertrou, sal beskut word.
Afrikaans 1983 As jy vir mense bang is, kan jy in 'n strik beland, maar as jy jou vertroue in die Here stel, is jy veilig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die vrees vir mense word 'n valstrik; maar wie op die Here vertrou, word beskerm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy bang is vir mense, dan kan jy in 'n vangstrik trap, maar wanneer jy in die Here glo, dan sal Hy jou beskerm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Angs is soos ’n strik waarin jy vasgevang word. Jy kom nie los nie. Wie die Here vertrou, voel veilig.