Proverbs 29:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die trotsheid van 'n mens sal hom verneder, maar eer ondersteun die nederige van gees.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Mens se hoogmoedigheid lei na vernedering. Iemand wat nederig is, ontvang uiteindelik eer.
Afrikaans 1933/1953 Die trotsheid van 'n mens verneder hom, maar die nederige van gees sal eer verkry.
Afrikaans 1983 Hoogmoed bring 'n mens tot 'n val; nederigheid bring eer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die verwaandheid van 'n mens sal hom verneder; maar hy wat nederig is, sal eer ontvang.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense sal iemand verneder wat hoogmoedig is, maar hulle sal 'n nederige mens respekteer.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat baie van homself dink, word hard grond toe gebring. Iemand wat nederig is, dwing respek af.