Proverbs 29:22 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Woedende man verwek twis, en 'n woedende man is oorvloedig in oortreding. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Mens wat gou kwaad word, veroorsaak rusies. ’n Humeurige mens veroorsaak sonde. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Opvlieënde man verwek twis, en 'n driftige man is ryk aan oortreding. |
| Afrikaans 1983 | 'n Opvlieënde mens veroorsaak rusie; iemand wat kort van draad is, doen sonde op sonde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Opvlieënde mens sit 'n stryery aan die gang, en 'n heethoof het baie oortredings. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Persoon wat gou kwaad word, laat mense twis, hy laat mense baie sonde doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand met ’n vinnige humeur veroorsaak moeilikheid. Iemand se woedeuitbarstings doen grote skade. |