Proverbs 29:21 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat sy dienskneg van kleins af sorgvuldig opvoed, sal hom in die lengte sy seun word.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Slaaf wat van kleins af bederf is, is opstandig wanneer hy groot is.
Afrikaans 1933/1953 As 'n mens sy slaaf van jongs af verwen, word hy op die end ondankbaar.
Afrikaans 1983 As jy 'n slaaf van kleins af bederf, is hy rebels as hy groot is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bederf iemand sy slaaf van jongs af, sal hy later opstandig wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy 'n slaaf bederf het vandat hy klein was, dan is hy opstandig wanneer hy groot is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jou werker moet presies weet waar hy met jou staan. As dit nie gebeur nie, kan jy groot skade ly.