Proverbs 29:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sien jy 'n man wat haastig is in sy woorde? daar is meer hoop op 'n dwaas as op hom.
Afrikaans (NLV) 2011 Jy sien self daar is meer hoop vir ’n dwaas as vir iemand wat praat sonder om eers te dink.
Afrikaans 1933/1953 Het jy 'n man gesien wat haastig is in sy woorde? Vir 'n dwaas is daar meer hoop as vir hom.
Afrikaans 1983 Jy sien self: vir die man wat praat sonder om eers te dink, is daar minder hoop as vir 'n dwaas.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het jy al iemand gesien wat oorhaastig is met sy woorde? Daar is meer hoop vir 'n dwaas as vir hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy iemand sien wat praat voordat hy goed gedink het, dan moet jy dit weet: Dit sal beter gaan met 'n dwaas as met daardie persoon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ken jy iemand wat praat voordat hy dink? Wel, daar is vir ’n dom mens meer hoop om te verander as vir hom.