Proverbs 29:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer die regverdige gesag het, is die volk bly; maar as die goddelose heers, treur die volk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Volk juig wanneer regverdige mense regeer, hulle sug wanneer goddeloses aan bewind is. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die regverdiges talryk word, is die volk bly; maar as die goddelose heers, sug die volk. |
| Afrikaans 1983 | 'n Volk juig as regverdige mense die mag kry; 'n volk sug as 'n goddelose mens regeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer regverdiges meer word, is die volk verheug; maar wanneer goddeloses heers, sug 'n volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Volk is bly wanneer die mense wat regeer, mense is wat reg doen, maar 'n volk kla en sug wanneer die mense wat regeer, mense is wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ’n gelowige die mag oorneem, juig die mense. As slegte mense aan bewind kom, kla die volk. |