Proverbs 29:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maak jou seun reg, en hy sal jou rus gee; ja, hy sal aan jou siel vreugde verskaf.
Afrikaans (NLV) 2011 Leer jou seun wat dissipline is en jy sal gerus wees oor hom. Hy sal jou vreugde verskaf.
Afrikaans 1933/1953 Tugtig jou seun, dan sal hy jou rus gee en aan jou siel vreugde verskaf.
Afrikaans 1983 Gee jou seun 'n goeie opvoeding en jy sal gerus wees oor hom; hy sal jou baie vreugde verskaf.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Straf jou seun, dan sal hy jou rus gee; hy sal aan jou lewe genot verskaf.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) As jy vir jou seun reg geleer het, dan sal jy tevrede wees met hom, hy sal jou gelukkig laat voel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tug jou kind en hy is jou trots. Dissiplineer hom en hy maak jou gelukkig.