Proverbs 29:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As die goddelose vermenigvuldig word, neem die oortreding toe, maar die regverdiges sal hulle val sien. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | As goddeloses vermeerder, word oortredings ook meer. Die regverdiges sien die ondergang van goddeloses. |
| Afrikaans 1933/1953 | As die goddelose vermeerder, vermeerder die oortreding; maar die regverdiges aanskou met welgevalle hulle ondergang. |
| Afrikaans 1983 | As goddelose mense regeer, regeer die sonde ook, maar die mense wat die wil van die Here doen, sal sien hoe die goddeloses ondergaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wanneer goddeloses meer word, neem oortredings toe; maar regverdiges sal hulle val beleef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer mense wat verkeerd doen, baie word, dan word die sonde baie, maar die mense wat reg lewe, sal sien hoe sleg dit gaan met daardie mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wanneer slegte mense regeer, heers wanorde en korrupsie. Gelowiges weet dat so ’n regering tot ’n val sal kom. |