Proverbs 29:15 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die roede en teregwysing gee wysheid, maar 'n kind wat aan homself oorgelaat word, beskaam sy moeder.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Pak slae en ’n teregwysing bring wysheid. ’n Kind wat aan homself oorgelaat is, steek sy ma in die skande.
Afrikaans 1933/1953 Die roede en die bestraffing gee wysheid; maar 'n seun wat aan homself oorgelaat word, steek sy moeder in die skande.
Afrikaans 1983 'n Pak slae en 'n teregwysing bring wysheid; 'n kind wat sonder dissipline grootword, steek sy moeder in die skande.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Lat en teregwysing gee wysheid; maar 'n jong seun aan homself oorgelaat, steek sy moeder in die skande.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer jy jou kind straf en vir hom sê hoe hy moet lewe, dan kry hy wysheid, maar wanneer jy hom los, dan sal sy ma skaam wees oor hom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Tug en dissipline help ’n kind om reg te leef. Die kind wat aan homself oorgelaat word, is ’n skandemaker.