Proverbs 29:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die koning wat die armes getrou oordeel, sy troon sal vir ewig vasstaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Koning wat armes billik behandel in die regspraak, sal lank regeer. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Koning wat getrou aan die armes reg verskaf, sy troon sal vir altyd bevestig wees. |
| Afrikaans 1983 | As 'n koning reg aan arm mense laat geskied, sal hy lank regeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Koning wat armes billik oordeel – sy troon sal vir altyd standhou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | 'n Koning wat regverdig is wanneer hy arm mense oordeel, sal lank koning bly. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As ’n regering vir die armes omgee, sal hulle altyd onthou word. |