Proverbs 29:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die arme en die bedrieglike man ontmoet mekaar: die HERE verlig hulle albei oë.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Arm mens en sy onderdrukker het een ding in gemeen: Die Here gee aan al twee die lewenslig.
Afrikaans 1933/1953 Die arme en die man wat verdruk, ontmoet mekaar, die HERE verlig altwee se oë.
Afrikaans 1983 'n Arm mens en sy verdrukker het een ding gemeenskaplik: die Here hou hulle altwee in die lewe.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die arme en onderdrukker het dít gemeen: Die Here gee lig aan albei se oë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Arm mens en die persoon wat hom verdruk, is saam in die wêreld, die Here laat hulle altwee lewe.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Arm mens en die een wat hom onderdruk, is albei die handewerk van God. Hy weet wat hulle doen en sê.