Proverbs 29:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | As 'n owerste na leuens luister, is al sy dienaars goddeloos. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat regeer en hom aan leuens steur, stel goddeloses aan in sy diens. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Heerser wat luister na 'n leuenagtige woord, sy dienaars is almal goddeloos. |
| Afrikaans 1983 | 'n Regeerder wat hom aan leuens steur, het naderhand net goddeloses in sy diens. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Heerser wat luister na leuentaal – almal wat in sy diens is, is goddeloos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n koning luister na leuens, dan sal almal wat vir hom werk, mense wees wat verkeerd doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | As die land se president oneerlik is, is die staatsdiens kort voor lank korrup. |