Proverbs 29:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Dwaas spreek sy hele verstand uit, maar 'n wyse man bewaar dit tot daarna. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Dwaas bars uit in woede. Iemand wat wys is, hou homself in toom. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Dwaas laat al sy toorn uitvaar, maar 'n wyse bring dit eindelik tot bedaring. |
| Afrikaans 1983 | 'n Dwaas gee vrye teuels aan sy woede; 'n wyse mens kry die dwaas naderhand gekalmeer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Dwaas gee vrye teuels aan al sy gevoelens, maar 'n wyse bedwing sy gevoelens uiteindelik. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer 'n dwaas kwaad is, dan sê hy alles wat hy dink, 'n wyse mens bly kalm. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Dom mens verloor oral en altyd sy humeur. ’n Wyse beheer homself. |