Proverbs 29:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die bloeddorstige haat die opregte, maar die regverdige soek sy siel.
Afrikaans (NLV) 2011 Moordenaars haat ’n opregte mens; eerlike mense help mense wat eerbaar lewe.
Afrikaans 1933/1953 Manne van bloed haat die regskapene, en hulle soek die lewe van die opregtes.
Afrikaans 1983 Moordenaars haat 'n onskuldige mens; mense wat reg lewe, probeer sy lewe red.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Mense wat bloed vergiet, haat 'n onberispelike mens; maar opregtes, hulle is begaan oor sy lewe.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Moordenaars haat iemand wat heeltemal reg lewe, maar eerlike mense probeer om so 'n persoon se lewe te red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mense wat ander graag seermaak, hou niks van gelowiges nie. Vir hulle wat die Here ken, is die lewe wonderlik.