Proverbs 29:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat dikwels teregwys sy nek verhard, sal skielik vernietig word, en dit sonder genesing. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie hom hardkoppig teen teregwysings bly verset, stort skielik ineen. Niks kan dan weer vir hom herstel bring nie. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Man wat baie bestraf is, en sy nek verhard, sal onvoorsiens verbreek word sonder dat daar genesing is. |
| Afrikaans 1983 | 'n Man wat hom bly verset teen teregwysings, kom skielik tot 'n val en staan nie weer op nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Iemand wat ná teregwysings hardnekkig bly, sal onverwags verpletter word, sonder kans op herstel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | As jy aanhou om vir iemand te sê hoe hy moet lewe, maar hy bly hardkoppig, dan sal dit gou sleg gaan met hom, en niemand sal hom kan help nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Hardkoppige mens wat nooit na ander luister nie, sal hom nog lelik vasloop. |