Proverbs 28:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie sy oor afkeer om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed sal 'n gruwel wees.
Afrikaans (NLV) 2011 Elkeen wat hom doof hou vir die eise van God, se gebede sal verwerp word.
Afrikaans 1933/1953 Wie sy oor wegdraai om nie na die wet te luister nie, selfs sy gebed is 'n gruwel.
Afrikaans 1983 As iemand hom doof hou vir die wet van die Here, sal die Here 'n afsku hê van so 'n man se gebed.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie sy oor wegdraai, sodat hy nie na die wet hoef te luister nie – selfs sy gebed is afstootlik.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand nie wil hoor wat die Here in sy wette sê nie, dan sal die Here dit haat wanneer daardie mens bid.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie nie meer na die woord van die Here luister nie se gebede beteken niks nie.