Proverbs 28:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie met woeker en onregverdige wins sy besittings vermeerder, moet dit insamel vir hom wat hom oor die armes ontferm. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie ryk word deur onbillike rente en onregverdige wins sal dit moet oorgee aan iemand wat hom oor armes ontferm. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie sy goed vermeerder deur rente en deur woeker, maak bymekaar vir een wat hom oor die armes sal ontferm. |
| Afrikaans 1983 | Wie groot rykdom versamel deur mense uit te buit, versamel dit vir iemand wat hom oor arm mense sal ontferm. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie sy rykdom vermeerder deur rente en woekerrente – hy maak dit net bymekaar vir iemand wat hom oor armes ontferm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat ryk word omdat hy mense te veel rente laat betaal, maak baie goed bymekaar, maar eendag sal iemand anders wat jammer is vir arm mense, daardie goed kry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wie die kuns van geldmaak verstaan, moet hom ook oor die armes ontferm. |