Proverbs 28:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Beter is die arme wat in sy opregtheid wandel, as hy wat verkeerd is in sy weë, al is hy ryk. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is beter om arm te wees en eerbaar te lewe as om oneerlik te lewe en ryk te wees. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die arme wat in sy regskapenheid wandel, is beter as die verkeerde wat twee paaie wil loop en daarby ryk is. |
| Afrikaans 1983 | Liewer arm wees en eerbaar lewe as oneerlik lewe en ryk wees. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Arme wat onberispelik leef, is beter as 'n vals persoon wat op twee paaie loop terwyl hy ryk is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is beter om arm en eerlik te wees as om oneerlik te wees en dan ryk te word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | ’n Arm mens wat reg leef, is beter daaraan toe as ’n ryke wie se lewe krom en skeef is. |