Proverbs 28:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Slegte mense verstaan nie reg nie, maar die wat die HERE soek, verstaan alles. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Mense wat kwaad doen, het geen begrip van die reg nie. Wie vra na die wil van die Here verstaan dit volkome. |
| Afrikaans 1933/1953 | Slegte mense verstaan die reg nie, maar die wat die HERE soek, verstaan alles. |
| Afrikaans 1983 | Slegte mense het geen begrip van wat reg is nie; dié wat na die wil van die Here vra, het 'n goeie begrip van alles. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Slegte mense verstaan nie wat reg is nie, maar hulle wat die Here soek, verstaan alles. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Slegte mense weet nie hoe om reg te doen nie, maar mense wat die Here dien, weet altyd wat om te doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Slegte mense het geen begrip van wat reg of verkeerd is nie. Mense wat die Here ken, weet wat om te doen en wat om nie te doen nie. |