Proverbs 28:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die wat die wet verlaat, prys die goddelose, maar die wat die wet onderhou, twis met hulle.
Afrikaans (NLV) 2011 Mense wat die wet van God verwerp, praat met lof van die goddelose mense. Mense wat die wet onderhou, weerstaan hulle.
Afrikaans 1933/1953 Die wat die wet verlaat, hulle prys die goddelose; maar die wat die wet onderhou, word vererg oor hulle.
Afrikaans 1983 Wie die wet van die Here verontagsaam, praat met lof van goddelose mense; wie die wet onderhou, beveg hulle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dié wat die wet verontagsaam, prys goddeloses, maar dié wat die wet nakom, staan hulle teë.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Mense wat nie doen wat die Here wil hê nie, prys die mense wat verkeerd doen, mense wat doen wat die Here wil hê, hou nie van die mense wat verkeerd doen nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat nie meer na die woord van die Here luister nie, is soos ’n ongelowige. Iemand wat die woord ernstig opneem, kom nie met slegte mense klaar nie.