Proverbs 28:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) 'n Arm man wat die armes verdruk, is soos 'n reën wat vee wat geen kos laat nie.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Man wat self arm is en ander arm mense uitbuit, is soos stortreën wat alles wegspoel sodat daar niks kos oorbly nie.
Afrikaans 1933/1953 'n Man wat arm is en die armes verdruk, is soos 'n reën wat wegspoel en geen brood bring nie.
Afrikaans 1983 'n Man wat self arm is en arm mense uitbuit, is soos 'n reën wat alles verspoel, sodat daar niks te ete oorbly nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Man wat arm is en armes uitbuit, is soos reën wat verspoel – dan is daar geen brood nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Arm mens wat ander arm mense verdruk, is soos reën wat al die grond wegspoel, sodat daar niks is om te eet nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Arm mens wat die armes onderdruk, is soos ’n haelstorm wat alles verwoes. Hongersnood en baie ellendes is dan die armes se voorland.