Proverbs 28:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy wat op sy eie hart vertrou, is 'n dwaas; maar wie verstandig wandel, sal gered word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Wie op sy eie insig vertrou, is ’n dwaas. Wie hom deur wysheid laat lei, word bevry. |
| Afrikaans 1933/1953 | Wie op sy eie hart vertrou, hy is 'n dwaas; maar hy wat in wysheid wandel, word gered. |
| Afrikaans 1983 | Wie op homself vertrou, is 'n dwaas; wie hom deur wysheid laat lei, is veilig. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wie op sy eie hart vertrou, hy is 'n dwaas; maar wie met wysheid leef, hy kom vry. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat dink net hy is reg, is 'n dwaas, iemand wat wysheid het, sal vry wegkom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Iemand wat net op sy eie insigte vertrou, is dom. Wie die spreuke ernstig opneem, spaar homself baie ellende. |