Proverbs 28:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy wat sy vader of sy moeder beroof en sê: Dit is geen oortreding nie; dieselfde is die metgesel van 'n vernietiger.
Afrikaans (NLV) 2011 Iemand wat sy ouers besteel en dan nog sê: “Ek doen niks verkeerds nie,” is so goed as ’n moordenaar.
Afrikaans 1933/1953 Wie sy vader of sy moeder berowe, en sê: Dit is geen oortreding nie! -- hy is 'n bondgenoot van 'n man wat verderflik handel.
Afrikaans 1983 Wie sy ouers besteel en sê: “Ek doen niks verkeerds nie,” is niks anders as 'n rower nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie sy vader en moeder beroof en sê, “Dit is geen oortreding nie”, is die bondgenoot van 'n verwoester.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Iemand wat sy ouers se goed steel en dan sê hy doen niks verkeerd nie, is 'n skelm en 'n dief.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Wie sy ouers uitbuit en nie daaroor skuldig voel nie, is soos ’n dief wat vir niemand omgee nie.