Proverbs 28:18 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Wie opreg wandel, sal gered word; maar hy wat verkeerd is in sy weë, sal dadelik val.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy wat ’n eerbare lewe lei, sal veilig wees. Iemand wat ’n dubbele lewe lei, sal daardeur tot ’n val kom.
Afrikaans 1933/1953 Wie opreg wandel, sal gehelp word; maar hy wat verward is, wat die twee paaie betref, sal meteens val.
Afrikaans 1983 Wie 'n eerbare lewe lei, sal hulp ontvang; wie 'n oneerlike lewe lei, sal onverwags tot 'n val kom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Wie onberispelik leef, ontvang hulp; maar wie twee krom paaie volg, sal op een tot 'n val kom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand eerlik lewe, dan sal hy veilig wees, maar wanneer hy oneerlik is, dan sal hy skielik val.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat reg leef, is veilig in die hand van die Here. Wie verkeerde dinge doen se lewe is ’n nagmerrie.