Proverbs 28:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos 'n brullende leeu en 'n beer wat waai; so is 'n goddelose heerser oor die arm mense. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n Goddelose regeerder is vir sy weerlose volk soos ’n leeu wat brul en ’n beer wat wil aanval. |
| Afrikaans 1933/1953 | 'n Leeu wat brom, en 'n beer wat hongerig is, so is 'n goddelose wat oor 'n arm volk heers. |
| Afrikaans 1983 | 'n Brullende leeu, 'n beer wat wil rondstorm, so is 'n goddelose regeerder oor 'n weerlose volk. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n Leeu wat grom, en 'n beer wat aangestorm kom, so is 'n goddelose wat heers oor 'n arm volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer iemand wat altyd verkeerd doen, regeer oor mense wat hulleself nie kan beskerm nie, dan is hy soos 'n leeu wat brul of soos 'n beer wat mense wil doodmaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos ’n brullende leeu en ’n honger beer, so is ’n slegte leier wat hulpeloses en armes se regte vertrap. Hy maak hulle lewe net nog moeiliker. |