Proverbs 28:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die ryk man is wys in sy eie verwaandheid; maar die arme wat verstand het, deursoek hom.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Ryk man dink dalk dat hy boonop wys is, maar ’n arm mens met insig kan dwarsdeur hom kyk.
Afrikaans 1933/1953 'n Ryk man is wys in sy eie oë; maar 'n arme wat verstandig is, ondersoek hom terdeë.
Afrikaans 1983 'n Ryk man kan dink hy het die wysheid in pag, maar 'n arm mens met insig sien deur hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Ryk man is wys in sy eie oë, maar 'n arme met insig sien deur hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Ryk mens sal miskien dink dat hy baie wysheid het, maar 'n arm mens wat verstandig is, weet watter soort mens die ryk mens is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ’n Ryk mens is slim in sy eie oë. ’n Arme wat die lewe ken, kyk dwarsdeur hom.