Proverbs 27:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Salf en reukwerk verbly die hart, so maak die soetheid van 'n man se vriend met hartlike raad.
Afrikaans (NLV) 2011 Eerlike raad van ’n vriend is so aangenaam soos parfuum en so heerlik soos wierook.
Afrikaans 1933/1953 Olie en reukwerk verbly die hart, net so die aangenaamheid van 'n vriend vanweë welgemeende raad.
Afrikaans 1983 Reukolie en wierook is iets om te geniet, maar die genot van vriendskap lê in die raad wat jy kry.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Olie en reukwerk maak die hart bly, maar die •siel word uitmekaar geskeur deur teenspoed.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Olyf-olie en wierook laat jou lekker voel, maar 'n goeie vriend weet beter as jyself wat goed sal wees vir jou.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Mooi dinge maak ons bly. Maar ’n goeie vriendskap gee ons moed vir die lewe.