Proverbs 27:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Soos 'n voël wat van sy nes af ronddwaal, so is 'n man wat van sy plek af ronddwaal. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Iemand wat wegloop van sy huis af, is soos ’n voël wat sy nes verlaat. |
| Afrikaans 1933/1953 | Soos 'n voël wat ver van sy nes af rondvlieg, so is 'n man wat ver van sy tuisplek af rondswerwe. |
| Afrikaans 1983 | Soos 'n voël wat sy nes net so los, so is 'n man wat sy gesin in die steek laat. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Soos 'n voël wat rondswerf weg van sy nes af, so is iemand wat rondswerf ver van sy woonplek af. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Iemand wat sy huis los en weggaan, is soos 'n voël wat wegvlieg van sy nes. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos ’n voëltjie van sy nes verjaag word en verlore rondvlieg, so is ’n mens wat sy familie en vriende verlaat en eensaam rondswerf. |