Proverbs 27:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die vol siel verafsku 'n heuningkoek; maar vir die hongerige siel is elke bitter ding soet.
Afrikaans (NLV) 2011 As jy genoeg geëet het, is heuning nie meer lekker nie. Wanneer iemand honger is, is selfs ’n bitter ding lekker.
Afrikaans 1933/1953 'n Versadigde siel vertrap die heuningstroop, maar vir 'n hongerige siel is alles wat bitter is, soet.
Afrikaans 1983 As jy genoeg geëet het, is selfs heuning nie meer lekker nie; as jy honger is, smaak selfs 'n bitter ding soet.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Persoon wat versadig is, vertrap 'n heuningkoek, maar vir 'n honger persoon is alles wat bitter is, soet.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer iemand genoeg geëet het, dan is heuning nie meer lekker nie, wanneer iemand honger is, dan proe 'n bitter ding ook soet.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Iemand wat genoeg geëet het, is vir niks meer lus nie. Vir iemand wat baie honger is, is selfs die slegste kos lekker.