Proverbs 27:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Openlike teregwysing is beter as geheime liefde.
Afrikaans (NLV) 2011 ’n Openlike bestraffing is beter as liefde wat onsigbaar bly.
Afrikaans 1933/1953 Openlike teregwysing is beter as verborge liefde.
Afrikaans 1983 'n Openlike bestraffing is beter as liefde wat onsigbaar bly.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Openlike teregwysing is beter as liefde in die geheim.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is beter om eerlik vir iemand te sê wat hy verkeerd doen, beter as om vir hom lief te wees maar dit nie te wys nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dit is beter dat iemand jou uit liefde berispe as dat iemand jou liefhet, maar dit nooit wys nie.